Kyk Katinka weet presies wat sy wil hê…

Of so sê sy vir ons in Part 1 van ons interview met haar. Sy was spesifiek genoeg dat ons letterlik ‘n quiz kon saamstel wat jy vir jou boetie kan aanstuur. Want Katinka is skoonsussie goals.

COMING SOON: PART 2 – Katinka Oosthuizen is nie wie jy dink sy is nie

 

Follow vir Ingrid die Insta-queen om updates te kry oor Part 2 – en ook Ingrid hou van aandag. 

 

Part 2: Katinka Ooshuizen – sy’s nie wie jy dink sy is nie….

In PART 2 van ons interview met Katinka Oosthuizen, deel ons dinge wat so diep raak soos jou hond se oë as jy 'n stukkie braaihoender voor hom eet. Be prepared. To all our non-Afrikaans-speaking readers, we owe you ANOTHER one. None of us get paid for this. So no one...

How to get full polished brows without looking like angry bird

Brows by Razia Israel I Photos by Monique Delport Photography I Face modelling by Iske, YAAAS's editor.  Want get full polished brows without having to draw them on your face like a 5th grader? The experts shows us how - on my face! As a thick-browed girl, I'm...