Katinka die Kat vertel ons wat sy dink van worsrolletjies, hoe haar droomman lyk en hoe om awesome te wees in 3 stappe.

Haar antwoorde is cooler as jy.

To our non-Afrikaans-speaking readers, we owe you one. We’ll do a post on beef jerky being the new biltong or something to exclude all the Afrikaans-peeps next time. ; )

Blitsvrae

Ons pepper Katinka met vrae wat sy binne 5sekondes moet antwoord of roep ons Olga die pliggie.

Tjoppies of steak?  Steak.

Spirit animal?  Llama.

via GIPHY

Beste soort kaas? Feta.

YouTube of Instagram?  Instagram.

Kies ‘n nuwe naam vir jouself? Emma.

via GIPHY

Beskryf mostertkleur vir ‘n kleurblinde mens?  Soos sonlig. Net gemeng met eier. Wat getan het.

Advies vir jou 16-jarige self? Don’t sweat the small stuff, you are destined for greatness.

As al jou gedagtes hardop was, by wie sou jy die eerste in die moeilikheid kom?  My broer.

This is my sister,Sharlotte

A post shared by Katinka (@katinkadiekat) on

Is ‘n worsrolletjie ‘n tipe toebroodjie? Nee! Dis ‘n wonderlike ding op sy eie!

Celeb crush: Sam Clafin. We feel you Katinka. Dat smile…

Thanks for following. Happy million twitterers. High fives all round. X

A post shared by Sam Claflin (@mrsamclaflin) on

COMING SOON: PART 2 – Katinka Oosthuizen is nie wie jy dink sy is nie

 

Follow vir Ingrid die Insta-queen om updates te kry oor Part 2 – en ook Ingrid hou van aandag. 

 

Bietjie langer vrae…

Wat soek jy in ‘n trouman?

Sy het nie nou ‘n mosselbae nie, want sy “wag vir die regte persoon.” Maar hoe lyk daardie regte persoon?

Doen hierdie quiz om uit te vind wat alles op haar moet-lysie is …

Wat is jou stylinspirasie? 

Ek love soos die vogue, glam look. Soos rooi lippe en goue rokke – dit was my matriekafskeidrok! En dan 70s bohemian. So 70s Bohemian en Vogue Glamour.

A post shared by Katinka (@katinkadiekat) on

AS jy awesome wees kon afbreek in 3 stappe, wat sou dit wees?

  1. Om net jouself te wees. Ek weet dis so cliché en almal sê dit, maar dis so waar. Daar’s niemand soos jy nie.
  2. Om ander mense bo jousef te stel.
  3. En om lojaal te wees. Daar’s so min lojale mense.

COMING SOON: PART 2 KATINKA OOSTHUIZEN IS NIE WIE JY DINK SY IS NIE. 

Click op Ingrid die Insta Queen hieronder om ons feed dop te hou vir updates.